Ek het lanklaas tyd op die web spandeer, maar ek hou van jou nuwe fotos. Maar soos jy dit stel, dit is harde werk. Wat maak jy in Bloem. Ek was seker 10 jaar laas fdaar en die prentjie het nie verander nie. Pragtige glas, dit was net so toe ons nog studente was as my gedagte my nou nie in die steek laat nie. Ek hou meer van jou see, ek dink ek moet afkom daar na jou wereld, die wind waai ons stil hier in kaapstad. mooi bly, Johan
Hi Anton

Yes Johan, goed om van jou te hoor. Net n bietjie gaan werk in Bloem en by Matta gekuier…….maar ek stem saam ……die see is die beste…..kom kuier.
Cheers, Anton